Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Sport - Algemeen

 

Somer : Atletiek – Algehele wenners van die SOK – Suid Oos Kaap Atletiekbyeenkoms, d.w.s. Laerskool- en Hoërskoolwenners. Krieket – Speler...

 
More
 
 

Ondersteuners