Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Feesblaaie

 
'n Beperkte aantal 100jaar feesblaaie is nog beskikbaar by Olivier Kritzinger @ R250 elk.

Dit is 'n goeie kersgeskenk vol kosbare herinneringe vir ...
 
More

Mpact Langklooffees

 
.....net nog ‘n hoogtepunt op die jaarkalender van

Hoërskool McLachlan


Augustus is feesmaand!


Dit is dié geleentheid wanneer oud,...
 
More

Eeufees 2012

 
Volg die DOWNLOADS skakel vir 'n dokument aangaande meer inligting in verband met akkommodasie en kostes verbonde aan die aangeleenthede.

LET WEL
...
 
More

Geen opkomende gebeurtenisse nie

 
 

Ondersteuners