ONS PLIG, ONS LUS
Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.
Posadress : Posbus 3, Joubertina, 6140
Straatadress : P.J. Retiefstraat, Joubertina
Telefoon : 042 273 1335
Faks : 042 273 1210
Navrae: Mev. Daleen Strydom, sekretaresse
e-pos adres: info@hsmclachlan.co.za
Admin: Mev. Augusta Mattheus
e-pos adres: admin@hsmclachlan.co.za
Skoolhoof: Mnr. Botes Gresse
e-pos adres: skoolhoof@hsmclachlan.co.za