Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Mnr. en Mej. McLachlan

 

Op 3 Mei 2013 het die VRL van Hoërskool McLachlan die pragtige geleentheid aangebied. Die toeskouers wat die koue trotseer het, is beloon met 'n fan...

 
More

Redenaars in McLachlan

 

Dit is 'n voorreg om McLachlan se redenaars elke jaar aan die ATKV-kompetisie te laat deelneem. Ons is die kleinste skool, maar elke jaar het ons kin...

 
More

Makietie

 

McLachlan se jaarlikse MAKIETIE vind op 23 Februarie 2012 (woensdag) in die George McLachlansaal plaas. Dit is \'n geleentheid waarna \'n ieder en \'...

 
More

Kultuur - Algemeen

 

Redenaars – ATKV-kompetisie De Beers English Olympiad Conquesta Olimpiade Wêreldkennis Olimpiade Eskom – Ekspo vir jong wetenskaplikes (2maal...

 
More
 
 
 

Ondersteuners