ONS PLIG, ONS LUS
Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.
'n Beperkte aantal 100jaar feesblaaie is nog beskikbaar by Olivier Kritzinger @ R250 elk. Dit is 'n goeie kersgeskenk vol kosbare herinneringe vir ...
Volg die DOWNLOADS skakel vir 'n dokument aangaande meer inligting in verband met akkommodasie en kostes verbonde aan die aangeleenthede. LET WEL ...