Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Elaine Strydom

By skool sedert : 1989


Posvlak 1 Onderwyser
Graad 4
Onderwyservaring:
*Hoërskool McLachlan, Joubertina
Vanaf 1989
Persoonlike Prestasies:
Spiesgooi atlete Hoërskool en Laerskool Atlete verteenwoordig Suid-Afrikaans Kampioenskappe
Netbalspelers in Oos-Kaapspan verteenwoordig Suid-Afrikaanse Kampioenskape
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Hoogtepunte

NETBAL

Sport - Algemeen