Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Akademie

posted by :

03 Nov 2011


Afrikaans Huistaal
English First Additional Language
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
Fisiese Wetenskap
Lewenswetenskap
Lewensoriëntering
Visuele Kuns
Rekeningkunde
Besigheidstudies
Rekenaartoepassingsteorie en praktyk (Ten volle toegrusde rekenaarsentrum wat ok vir die laerskool beskikbaar gestel word.)
Dramakuns
Toerisme
Daar word gereeld aan vakpakette geskoei om toepaslikheid te verseker en moontlike veranderinge kan binnekort aangekondig word.
Indiensopleiding vorm deel van ons personeel se werkswyse, en vernuwing is ons wagwoord.
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Hoogtepunte

NETBAL

Sport - Algemeen