Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Stan Pienaar

By skool sedert : 2004


Posvlak 1 Onderwyser
Vakke:
Wiskunde Graad 7- 9, Wiskundige Geletterdheid Graad 10-12
Onderwyservaring:
Hoërskool Alexanderbaai, Alexanderbaai
1996-2003
Persoonlike Prestasies:
HOD Sekondêr Handel
Uitenhage District Certificate of Exellence: Best Educator for Grade 12 Mathematical Literacy 2008
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Hoogtepunte

NETBAL

Sport - Algemeen