Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

BOOMPLANT MAAND (2018)

posted by : McLachlan

28 Sep 2018


Boomplant Maand = September 2018
HS McL het vanjaar n reuse bydrae gemaak om bome te plant: Die Gr 2 klas het as deel van hul klastema vir Sept op 5 Sept hulle Witstinkhout boom geplant op die Speelterrein
Wo 26 Sept het die Gr 3 klas en Gr 7 klasse elk ons Nasionale Boom – die Outenikwa Geelhout/Podocarpus falcatus geplant as deel van hulle bydraes. Die Bestuursraad het die 20 bome geskenk wat op die skoolterrein uitgeplant gaan word. Die geelhoute is vanjaar ook een van die bome van die jaar! Mnr Johan het met ‘n kort aanbieding en toepassing weer vir ons kinders gewys op die belangrikheid van bome en hoe om bome korrek te plant en te hanteer….mag hulle nou vining groei!!
 

share this gallery

Share on facebook
 

 
 

Hoogtepunte

RUGBY

Sport - Algemeen