Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

VRL 2015 Kamp

posted by :

05 Mar 2015

Op 8 tot 10 Desember 2014 het die VRL van 2015 hul jaarlikse opleidingskamp te Hobbiton in Hogsback bygewoon. Almal het 'n fees gehad met 'n fantastiese program propvol pret.

 

share this gallery

Share on facebook
 

 
 

Hoogtepunte

RUGBY

Sport - Algemeen