Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Flinkdink 2014

posted by :

23 Sep 2014

Die flinkdink van 2014 wat deur die VRL in samewerking van die ATKV-tak aangebied is, was 'n dawerende sukses

 

share this gallery

Share on facebook
 

 
 

Hoogtepunte

NETBAL

Sport - Algemeen