ONS PLIG, ONS LUS
Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.
Met 'n Casino Royale-tema het die Gr 11's die matrieks van 2013 weggeblaas en gesorg vir 'n heerlike aand wat nog lank in die matrieks se geheue sal wees