Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

VRL 2014 Kamp

posted by :

07 Feb 2014

Op 4 Desember 2013 het die VRL van 2014 op 'n avontuurkamp buite Kirkwood gegaan. Die groep het dit terdeë geniet en was totaal uitgeput na die kamp

 

share this gallery

Share on facebook