Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Eeufees 2012

posted by : dewald

08 Mar 2012


Volg die DOWNLOADS skakel vir 'n dokument aangaande meer inligting in verband met akkommodasie en kostes verbonde aan die aangeleenthede.


LET WEL

Daar is geen meer kaartjies beskikbaar vir die Galadinee op Vrydag, 4 Mei nie. Moet asseblief geen verdere inbetalings doen in daardie verband nie.
 

share this article

Share on facebook
 

3 Images

For this article

 
 

Ondersteuners