Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

SOK 2012

posted by : dewald

30 Jan 2012


Hierdie jaarlikse atletiekbyeenkoms is vol tradisies en gebruike. Die behoefte het jare terug ontstaan om gemengde skole die kans te gee om in gelyke kompetisie met mekaar mee te ding op die atletiekbaan.


Vir Hoërskool McLachlan is dit ‘n besonderse groot voorreg om die gasheerskool te wees vir leerders van Hoërskool Paul Sauer, Hoërskool Uniondale, Hoërskool Wittedrift en Hoërskool Swartberg, aangesien die skool hierdie jaar sy eeufees vier. Hoërskool McLachlan het ook die afgelope drie jaar skoonskip gemaak as wenners.
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners