Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen. Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel. Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan , die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Susan Prins

By skool sedert : 1996


HOD Wiskunde
Vakke:
Wiskunde Graad 10-12 en Fisiese Wetenskappe Graad 10-12
Onderwyservaring:
*Hoërskool Charlie Hofmeyer, Ceres
*Hoërskool Dirkies Uys, Moorreesburg
*Hoërskool Albertinia
*Leeu-Gamka Primêre Skool
*Hoërskool Zwartberg, Prins Albert
*Hoërskool Outeniqua, George
*Hoërskool Oudtshoorn
*Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn
Persoonlike Prestasies:
~Certificate of Achievement in Uitenhage District:
~Top School for Physical Science HG Average 97,3% (2006)
~Top School for Mathematics HG Average 85,3% (2006)
Best Educator for Grade 12 Mathematics (2008)
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners